Produktbild
Fanie Viljoen

Klou

Ebook (EPUB Format)

Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir 'n arend vlug. &quote;Ek moet die meerkatte gaan red!&quote; se Klou hard vir homself. &quote;Ek is Super-Klou!&quote; Maar sal Klou die meerkatte kan red ... of sal hulle hom op die ou end moet help? 'n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.

CHF 9.00

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7993-7095-9
  • EAN: 9780799370959
  • Produktnummer: 35551173
  • Verlag: LAPA Uitgewers
  • Sprache: Englisch
  • Erscheinungsjahr: 2014
  • Seitenangabe: 25 S.
  • Plattform: EPUB

52 weitere Werke von Fanie Viljoen:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.