Produktbild
Fanie Viljoen

Spoke en ander gruwelike goed

Ebook (EPUB Format)

Daar is rêrig, êrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in 'n nagmerrie!So sê die skrywer van hierdie lekker boek vol grillerige stories, en hy wéét, want hy het al 'n spook gevang. Maar wees gewaarsku - hierdie boek is nie vir sissies nie. So skakel al die ligte in die huis aan, maak seker die vensters is dig toe en al die deure gesluit - eers dan kan jy begin lees.

CHF 9.00

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7981-7219-6
  • EAN: 9780798172196
  • Produktnummer: 27857795
  • Verlag: Human & Rousseau
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2015
  • Seitenangabe: 126 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage
  • Sonstiges: Ab 9 - 12 J.

Über den Autor


Fanie Viljoen se eerste jeugboek Breinbliksem is in 2005 bekroon met goud in die Sanlamprys vir jeuglektuur en dit het ook die MER-prys vir jeuglektuur ontvang. Sy kinderboek, Geraamte in die klas, ontvang in 2007 die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke én 'n ATKV-Woordveertjie. Sy tweede jeugboek, Onderwêreld, word in 2008 met die Sanlamprys vir jeuglektuur (silwer) bekroon.Sy ander bekende boeke is Miserella (2007), die Klits Kronkel-reeks (2007, 2008) en Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood (2008). Fanie woon in Bloemfontein en hy skilder en skryf voltyds.

52 weitere Werke von Fanie Viljoen:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.