Produktbild
Fanie Viljoen

Spring

Ebook (EPUB Format)

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak 'n snaakse video. 'n Dom video wat jy maak om 'n meisie te beindruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry 'n bynaam - die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het opwindende en gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...

CHF 9.65

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7993-6227-5
  • EAN: 9780799362275
  • Produktnummer: 35550936
  • Verlag: LAPA Uitgewers
  • Sprache: Englisch
  • Erscheinungsjahr: 2013
  • Seitenangabe: 55 S.
  • Plattform: EPUB

52 weitere Werke von Fanie Viljoen:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.