Piekfyn Afrikaans Graad 5 Leesboek vir Huistaal
'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir 'n Graad 5-leerder soos jy. Wanneer jy hierdie leesboek lees, gaan jy jouself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is langer stories (uittreksels uit romans) en fotoverhale wat jou as jong leser nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir…
Mehr
CHF 7.10
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
Weitere Autoren: Viljoen, Fanie
- ISBN: 978-1-77607-174-6
- EAN: 9781776071746
- Produktnummer: 27961486
- Verlag: Best Books
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2017
- Seitenangabe: 136 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
- Reihenbandnummer: 1
- Sonstiges: Ab 9 - 12 J.
Über den Autor
Riens Vosloo is tans 'n vryskutsamesteller van opvoedkundige tekste vir Afrikaans Huistaal en EAT (Gr. 4-12). Sy stel letterkunde bloemlesings saam - meeste daarvan vir die katalogus van die DBO. Sy is bekend vir reekse soos Piekfyn, Verskuns, Kroonsteen, A Handful of Life en Creative Outcomes.
11 weitere Werke von Riens Vosloo:
Bewertungen
Anmelden