Produktbild
Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal

Ebook (EPUB Format)

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met 'n beroepskeuse ná jou matriekjaar. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook. vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees; .… Mehr

CHF 10.95

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


Weitere Autoren: Viljoen, Henk / Prinsloo, Belinda / Stevens, Heleen
  • ISBN: 978-1-77589-108-6
  • EAN: 9781775891086
  • Produktnummer: 27961351
  • Verlag: Best Books
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2014
  • Seitenangabe: 419 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage
  • Sonstiges: Ab 17 - 18 J.

11 weitere Werke von Riens Vosloo:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.