Produktbild
Riens Vosloo

Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal

Ebook (EPUB Format)

Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woorspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taa… Mehr

CHF 9.65

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


Weitere Autoren: Viljoen, Henk / Gloy, Annatjie / Prinsloo, Belinda
  • ISBN: 978-1-77002-939-2
  • EAN: 9781770029392
  • Produktnummer: 27960319
  • Verlag: Best Books
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2013
  • Seitenangabe: 390 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage
  • Sonstiges: Ab 14 - 15 J.

11 weitere Werke von Riens Vosloo:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.