Produktbild
Jaco Jacobs

Duskant die doodlyn

Ebook (EPUB Format)

Werner en sy vriende leef vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hulle aartsvyande 'n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En hoekom lyk dit of iemand sy mes inhet vir Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reels speel nie en Werner-hulle beland in groot gevaar ...

CHF 9.65

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7993-6096-7
  • EAN: 9780799360967
  • Produktnummer: 35550942
  • Verlag: LAPA Uitgewers
  • Sprache: Englisch
  • Erscheinungsjahr: 2021
  • Seitenangabe: 62 S.
  • Plattform: EPUB

100 weitere Werke von Jaco Jacobs:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.