Produktbild
Jaco Jacobs

Zackie Mostert(15) en die monster melkskommel

Ebook (EPUB Format)

Dit is SKOOLVAKANSIE!Zackie en Vincent gaan sommer hope pret he! Hulle gaan swem skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel.Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf.Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie - en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel.Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe 'n splinternuwe restaurant sy deure open met 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees ..… Mehr

CHF 7.10

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7993-9230-2
  • EAN: 9780799392302
  • Produktnummer: 35550882
  • Verlag: LAPA Uitgewers
  • Sprache: Englisch
  • Erscheinungsjahr: 2019
  • Seitenangabe: 48 S.
  • Plattform: EPUB

100 weitere Werke von Jaco Jacobs:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.