Produktbild
Jaco Jacobs

Vis en tjips (FET)

Ebook (EPUB Format)

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met 'n hoofletter &quote;M&quote;. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...

CHF 9.65

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7993-8055-2
  • EAN: 9780799380552
  • Produktnummer: 35551468
  • Verlag: LAPA Uitgewers
  • Sprache: Englisch
  • Erscheinungsjahr: 2021
  • Seitenangabe: 103 S.
  • Plattform: EPUB

100 weitere Werke von Jaco Jacobs:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.