Jaco Jacobs
Zackie Mostert-omnibus 1
Ebook (EPUB Format)
Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus!Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om 'n superheld te word of 'n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het die gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwereld gebring, en duisende aan…
Mehr
Beschreibung
Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus!Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om 'n superheld te word of 'n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het die gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwereld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven - en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak!Vir die heel eerste keer verskyn vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus:1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar5. Zackie Mostert en die spokerige storie
CHF 11.60
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V210:
Noch nicht erschienen, Januar 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-7993-9121-3
- EAN: 9780799391213
- Produktnummer: 35550571
- Verlag: LAPA Uitgewers
- Sprache: Englisch
- Erscheinungsjahr: 2018
- Seitenangabe: 216 S.
- Plattform: EPUB
100 weitere Werke von Jaco Jacobs:
Bewertungen
0 von 0 Bewertungen
Anmelden
Keine Bewertungen gefunden. Seien Sie der Erste und teilen Sie Ihre Erkenntnisse mit anderen.