Produktbild
Cecilia Steyn

Lea lief apies

Grypdiewe en gevaar

Ebook (EPUB Format)

Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!Lea en haar klasmaats is op pad na 'n primaatskuiling toe om vir 'n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar 'n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwing Suna en Mpho vir Lea, Hazel en Nikita om al hulle werk ook te doen en hulle moet 'n kamer deel. Glad nie pret nie.Dan begin alles skeefloop: iemand het 'n paar van die apies gesteel! En net toe Lea uitpluis wat met hulle gebeur het begin die bos brand ...

CHF 10.95

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-639-60080-2
  • EAN: 9780639600802
  • Produktnummer: 34810771
  • Verlag: LAPA Uitgewers
  • Sprache: Englisch
  • Erscheinungsjahr: 2020
  • Seitenangabe: 64 S.
  • Plattform: EPUB
  • Masse: 7'481 KB

6 weitere Werke von Cecilia Steyn:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.