Produktbild
Cecilia Steyn

Tienerharte 3: Hartedief

Ebook (EPUB Format)

Lisa is klaar met Thomas se leuens. Vir drie jaar was hulle smoorverlief - maar dit was voordat hy hom aan dwelms oorgegee het en nou is h??r lewe 'n totale gemors. By die Elizabeth Galloway Akademie vir modeontwerp in Stellenbosch probeer Lisa 'n nuwe lewe begin, maar hoe kan sy vlug van die donker geheim wat sy met haar saamgesleep het? Wanneer sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare groen o?, raakloop, word dinge nog meer gekompliseerd. Sy kan beslis nie nou by iemand betrokke raak nie. Dit mag dalk net sy lewe kos . . .Estian is oortuig Lisa is die een vir hom. Sy weet dit net nog nie. Die eerste keer wat hy haar gesien het, het sy die… Mehr

CHF 7.75

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7981-7372-8
  • EAN: 9780798173728
  • Produktnummer: 27858495
  • Verlag: Human & Rousseau
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2016
  • Seitenangabe: 160 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage
  • Reihenbandnummer: 3
  • Sonstiges: Ab 15 - 18 J.

Über den Autor


Cecilia Steyn is die trotse ma van twee pragtige seuns en woon in Klerksdorp, Noord-Wes. Deesdae as sy nie lees nie, skryf sy. Sy is op 9 September 1974 in Welkom in die Vrystaat gebore, die jongste van drie kinders. Na skool skop sy haar loopbaan af in die kleinhandel Apteekbedryf. Vandag is sy die takadministreerder van HealthPharm Wilkpoppies. Op die dappere ouderdom van 40 probeer sy in 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. Op 9 Januarie 2015 verskyn haar eerste kortverhaal, Evan se Pizza, in die Vrouekeur, en in 2015 is haar eerste jeugromans aanvaar vir publikasie.

6 weitere Werke von Cecilia Steyn:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.