Produktbild
Theresa van Baalen

Sanri Steyn Omnibus 2

Ebook (EPUB Format)

Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus!Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!Vir die eerste keer is die Sanri-reeks nou in 'n bekostigbare omn… Mehr

CHF 12.90

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7993-9228-9
  • EAN: 9780799392289
  • Produktnummer: 35552466
  • Verlag: LAPA Uitgewers
  • Sprache: Englisch
  • Erscheinungsjahr: 2019
  • Seitenangabe: 240 S.
  • Plattform: EPUB

17 weitere Werke von Theresa van Baalen:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.